Cindy B.
Ek love my brows. Leani ken haar werk en is uiters professioneel.
Ek sal haar enige tyd aanbeveel vir enigiemand wat n behoefte het aan mooier brows,lippe of lipliner. 😍
Kim P.
Loved what Leani did for me. She is so professional and experienced that her treatments are comfortable and relaxing.
Highly recommended. 💕
Adel D.
Absoluut mal oor my wenkbroue!! Diens was uiters professioneel. Ek beveel Leani met 'n geruste hart aan.
Sy is geweldig kundig en weet presies wat werk vir jou gesig. 🤩